Make a Booking
WANNEER WIL U SAAMRY?
Reisdae:
SONDAE, MAANDAE, DINSDAE, DONDERDAE en VRYDAE
Besprekings vanaf R170 - R480 per persoon
Vertrek & Aankoms Punte

Oudtshoorn
Pick 'n Pay Voortrekkerweg & Aftree-oorde

GEORGE
Pick ‘n Pay Knysnaweg & Aftree-oorde

GROOTBRAK
Total Garage: Dekke

MOSSELBAAI
Engen Mosselbay One Stop, N2

Albertinia
Engen Garage Stasiestraat

Riversdal
Engen Garage (Wimpy) Mulderstraat

Heidelberg
Engen Garage (Wimpy) Eksteenstraat

Swellendam
Caltex Garage Voortrekkerstraat

Ashton
The Avo Total Motors Hoofweg

Robertson
Total Express Garage, Voortrekkerstraat

Worcester
Total Express Garage, Hoogstraat

Paarl
Shell Garage Monument Motors Hoofstraat

Bellville
Engen Garage, Carl Cronje Drive

Kaapstad Lughawe
Parkade 2

Somerset Wes
Sasol Garage R44 (S/West Mall)

Stellenbosch
Kampus Sekuriteit Merrimanstraat
Meer oor die Potgieters
Veilige, betroubare en bekostigbare passasiersdiens. Potgieters Passasiersdiens is baie gesteld op hul kliënte se veiligheid, gerief en stiptelikheid. André is alleen eienaar en bestuurder van ‘n luukse bussie wat te alle tye veilig en professioneel bestuur word, sodat sy passasiers altyd veilig en betyds by hul bestemming besorg word. Hy toon respek en bedagsaamheid teenoor sy passasiers.
Die bussie beskik oor die nodige spasie en lugreëling ( koud en warm ). Ons strewe en passie is om ‘n betroubare, veilige en bekostigbare diens aan alle persone ongeag hul ras, geslag, ouderdom, geloof of gebrek te bied.